Kód: 03014216
Willie Esterhuyse vertel die volle verhaal van die agter-die-skerms ontmoetinge tussen ANC-leiers en 'n paar uitgesoekte Afrikaners in die onstuimige tagtigerjare. Dié hoogs-vertroulike gesprekke in Engeland was deurslaggewend vi ... celý popis
Nákupom získate 100 bodov
Willie Esterhuyse vertel die volle verhaal van die agter-die-skerms ontmoetinge tussen ANC-leiers en 'n paar uitgesoekte Afrikaners in die onstuimige tagtigerjare. Dié hoogs-vertroulike gesprekke in Engeland was deurslaggewend vir die begin van onderhandeling en die oorgang in Suid-Afrika.Die boek met sy heerlike anekdotes bied 'n vars blik op bekende Suid-Afrikaanse politici.
40.35 €
Osobný odber Bratislava a 2642 dalších
Copyright ©2008-24 najlacnejsie-knihy.sk Všetky práva vyhradenéSúkromieCookies
Nákupný košík ( prázdny )