Kód: 07408090
Iewers tussen Dar es Salaam en Arusha ontmoet die joernalis Alex Derksen vir Ranna, 'n vryskutfotograaf wat nie oor haar verlede wil praat nie. Wanneer die lyk van 'n IT-biljoenęr na vloede op 'n strand uitspoel, blyk dit Ranna is ... celý popis
Nákupom získate 103 bodov
Iewers tussen Dar es Salaam en Arusha ontmoet die joernalis Alex Derksen vir Ranna, 'n vryskutfotograaf wat nie oor haar verlede wil praat nie. Wanneer die lyk van 'n IT-biljoenęr na vloede op 'n strand uitspoel, blyk dit Ranna is met rede geheimsinnig. Waarom anders stel die polisie skielik in haar belang?
41.64 €
Osobný odber Bratislava a 2642 dalších
Copyright ©2008-24 najlacnejsie-knihy.sk Všetky práva vyhradenéSúkromieCookies
Nákupný košík ( prázdny )
Nachádzate sa: