Code: 03018565
Coenraad de Buys was die gevaarlikste man in die Kolonie. Op agtjarige ouderdom het hy sy eerste grens oorgesteek en sy ouerhuis agtergelaat. Huis-uit, Kaap-uit, beskawing-uit. Uiteindelik węrelduit. Van die Langkloof swerf Buys - ... more
English
18.91 €
RRP: 19.30 €
You save 0.40 €

You get 46 loyalty points
Book synopsis
Coenraad de Buys was die gevaarlikste man in die Kolonie. Op agtjarige ouderdom het hy sy eerste grens oorgesteek en sy ouerhuis agtergelaat. Huis-uit, Kaap-uit, beskawing-uit. Uiteindelik węrelduit. Van die Langkloof swerf Buys - oftewel Khula, Koning van die Basters, veelwywer, rampokker, voëlvry-verklaarde, pes van die regering, reus - deur die onrustige landskap van die laat sewentienhonderds. Buys is 'n roman oor grense en oor grond. Dit vertel waar ons vandaan kom.
Book details
Book category Books in English Lifestyle, sport & leisure Miscellaneous items
18.91 €
English
Collection points Bratislava a 12830 dalších
Copyright ©2008-26 najlacnejsie-knihy.sk All rights reservedPrivacyCookies
25664 collection points
Delivery 2.99 €
02/210 210 99 (8-15.30h)Shopping cart ( Empty )