Code: 07408083
Teen die einde van die negentiende eeu kom 'n middeljarige besoeker uit Europa in die binneland van Suid-Afrika aan. Versluis is 'n afsydige Nederlander wat na Bloemfontein kom om van tering te herstel. Hy verken die vreemde land ... more
Afrikaans
18.88 €
RRP: 19.27 €
You save 0.39 €

You get 46 loyalty points
Book synopsis
Teen die einde van die negentiende eeu kom 'n middeljarige besoeker uit Europa in die binneland van Suid-Afrika aan. Versluis is 'n afsydige Nederlander wat na Bloemfontein kom om van tering te herstel. Hy verken die vreemde land en doen algaande kennis en begrip op van dít wat tot dusver vir hom vreemd was. Dit word ook, uiteindelik, 'n voorbereiding op die onafwendbare einde van die reis: die dood. Die "ander land" word nie net geografies bedoel nie, maar ook die reis na die onbekende.
Book details
18.88 €
Afrikaans
Collection points Bratislava a 12873 dalších
Copyright ©2008-26 najlacnejsie-knihy.sk All rights reservedPrivacyCookies
25750 collection points
Delivery 2.99 €
02/210 210 99 (8-15.30h)Shopping cart ( Empty )
You are here: