Code: 07408095
Tobela "Tiny" Mpayipheli, oud-KGB-sluipmoordenaar, het gedink hy het sy vorige lewe agtergelaat. Dan bevind hy hom skielik in 'n onmoontlike situasie. Hy moet binne 72 uur in Lusaka uitkom, anders sterf 'n ou vriend, wat gyselaar ... more
Afrikaans
19.40 €
RRP: 19.79 €
You save 0.39 €

You get 47 loyalty points
Book synopsis
Tobela "Tiny" Mpayipheli, oud-KGB-sluipmoordenaar, het gedink hy het sy vorige lewe agtergelaat. Dan bevind hy hom skielik in 'n onmoontlike situasie. Hy moet binne 72 uur in Lusaka uitkom, anders sterf 'n ou vriend, wat gyselaar gehou word. Maar die losprys wat hy saam met hom moet neem, is gevaarlik - 'n hardeskyf met sensitiewe inligting. Die plaaslike intelligensiediens gaan alles in hul vermoë doen om hom te keer. En nou word die jagter die prooi. Op 'n "geleende" BMW-motorfiets vat hy die lang pad.
Book details
19.40 €
Afrikaans
Collection points Bratislava a 12839 dalších
Copyright ©2008-26 najlacnejsie-knihy.sk All rights reservedPrivacyCookies
25682 collection points
Delivery 2.99 €
02/210 210 99 (8-15.30h)Shopping cart ( Empty )