Code: 07408086
Op 'n verlate grondpad in Limpopo druk hulle twee kilogram se vlekvrye staal - die reuse Smith & Wesson Model 500 - teen Lemmer die lyfwag se kop en vra: "Waar is dit?" Hy weet nie. Hulle belieg en bedrieg hom, steel sy Glock, die ... more
Afrikaans
19.41 €
RRP: 19.80 €
You save 0.39 €

You get 47 loyalty points
Book synopsis
Op 'n verlate grondpad in Limpopo druk hulle twee kilogram se vlekvrye staal - die reuse Smith & Wesson Model 500 - teen Lemmer die lyfwag se kop en vra: "Waar is dit?" Hy weet nie. Hulle belieg en bedrieg hom, steel sy Glock, die een met sy vingerafdrukke daarop. Hulle ken hom nie; hulle gaan betaal. Hulle gaan 'n spoor trap wat wyd sal loop.
Book details
19.41 €
Afrikaans
Collection points Bratislava a 12441 dalších
Copyright ©2008-26 najlacnejsie-knihy.sk All rights reservedPrivacyCookies
24886 collection points
Delivery 2.99 €
02/210 210 99 (8-15.30h)Shopping cart ( Empty )