Code: 07381248
Alles wat Ester Green geleer het en alles waarin sy geglo het, word egter in een aand omvergewerp toe haar ouers buite hulle huis doodgeskiet word deur lede wat 'n sindikaat wat deur Leon se koerant ondersoek is. Ester pak na die ... more
Afrikaans
21.88 €
RRP: 22.36 €
You save 0.48 €

You get 53 loyalty points
Book synopsis
Alles wat Ester Green geleer het en alles waarin sy geglo het, word egter in een aand omvergewerp toe haar ouers buite hulle huis doodgeskiet word deur lede wat 'n sindikaat wat deur Leon se koerant ondersoek is. Ester pak na die begrafnis haar tasse en trek Londen toe waar sy 'n vryskut mode-fotograaf word. Sy verander haar klere, haar haarstyl en haar leefwyse en beplan om nie weer haar voete op die Afrika kontinent te sit nie. Twee jaar nadat sy die land verlaat het, bevind sy haar egter terug in Suid-Afrika vir 'n mode-artikel wat in die Laeveld geskiet word.
Book details
21.88 €
Afrikaans
Collection points Bratislava a 12782 dalších
Copyright ©2008-26 najlacnejsie-knihy.sk All rights reservedPrivacyCookies
25568 collection points
Delivery 2.99 €
02/210 210 99 (8-15.30h)Shopping cart ( Empty )
You are here: