Code: 07408097
Lemmer is 'n vryskut-lyfwag by Body Armour, waar hy laag af is op die pryslys, want hy's die een met die kriminele rekord, die gebrekkige sosiale vaardighede en die baie kort humeur. Maar wanneer die mooi, ryk Emma le Roux hom huu ... more
Afrikaans
19.38 €
RRP: 19.76 €
You save 0.38 €

You get 47 loyalty points
Book synopsis
Lemmer is 'n vryskut-lyfwag by Body Armour, waar hy laag af is op die pryslys, want hy's die een met die kriminele rekord, die gebrekkige sosiale vaardighede en die baie kort humeur. Maar wanneer die mooi, ryk Emma le Roux hom huur en begin vertel van onwaarskynlike bedreigings en 'n broer wat sy vas glo ná 20 jaar soos 'n Lasarus uit die dood uit opgestaan het, gooi hy al sy Lemmer-wette by die venster uit en vat haar geld. En só begin 'n koorsagtige tog deur 'n węreld van gierigheid, korrupsie, ekologiese stryde, sameswerings ... en moord.
Book details
19.38 €
Afrikaans
Collection points Bratislava a 12824 dalších
Copyright ©2008-26 najlacnejsie-knihy.sk All rights reservedPrivacyCookies
25652 collection points
Delivery 2.99 €
02/210 210 99 (8-15.30h)Shopping cart ( Empty )