Code: 07408092
In 'n miljoenęrsbuurt van Stellenbosch loop 'n huisroof skeef. Die slagoffer se vernielde lyk word deur haar kinders ontdek. Kaptein Beeslaar, op besoek aan dié pragtige dorp, word teen sy sin by die ondersoek betrek. Vyftienhonde ... more
Afrikaans
19.45 €
RRP: 19.83 €
You save 0.39 €

You get 47 loyalty points
Book synopsis
In 'n miljoenęrsbuurt van Stellenbosch loop 'n huisroof skeef. Die slagoffer se vernielde lyk word deur haar kinders ontdek. Kaptein Beeslaar, op besoek aan dié pragtige dorp, word teen sy sin by die ondersoek betrek. Vyftienhonderd kilometer noord van Beeslaar moet sersant Johannes Ghaap in Soweto gaan soek na 'n vrou en haar kind wat tydens 'n motorkaping ontvoer is en iewers in hierdie vreemde plek van miljoene sink- en bokshuisies aangehou word . . .
Book details
19.45 €
Afrikaans
Collection points Bratislava a 12440 dalších
Copyright ©2008-26 najlacnejsie-knihy.sk All rights reservedPrivacyCookies
24884 collection points
Delivery 2.99 €
02/210 210 99 (8-15.30h)Shopping cart ( Empty )
You are here: