Die Man van Proxima / Najlacnejšie knihy
Die Man van Proxima

Kód: 50983960

Die Man van Proxima

Autor Ina Cantoni

Lourette Greyling is 'n briljante geologiestudent. Sy is veral geïnteresseerd in die redes en uitwerking van aardverwarming en spandeer ure in die koepel-laboratorium wat haar vader aan haar nagelaat het. Alhoewel haar professore ... celý popis

9.81

Bežne: 10.55 €

Ušetríte 0.74 €


Skladom u dodávateľa
Odosielame za 9 - 15 dní
Pridať medzi želanie

Mohlo by sa vám tiež páčiť

Darčekový poukaz: Radosť zaručená
  1. Darujte poukaz v ľubovoľnej hodnote, a my sa postaráme o zvyšok.
  2. Poukaz sa vzťahuje na všetky produkty v našej ponuke.
  3. Elektronický poukaz si vytlačíte z e-mailu a môžete ho ihneď darovať.
  4. Platnosť poukazu je 12 mesiacov od dátumu vystavenia.

Objednať darčekový poukazViac informácií

Viac informácií o knihe Die Man van Proxima

Nákupom získate 24 bodov

Anotácia knihy

Lourette Greyling is 'n briljante geologiestudent. Sy is veral geïnteresseerd in die redes en uitwerking van aardverwarming en spandeer ure in die koepel-laboratorium wat haar vader aan haar nagelaat het. Alhoewel haar professore verskil van haar, glo sy in haar navorsing en haar broer, Wickus, ook 'n geologiestudent in sy derde jaar, ondersteun haar volkome.

Totdat sy die vreemde verskynsel deur haar teleskoop waarneem. Iets of iemand kommunikeer met haar, maar die verskyning van die glimmende blink ruimtetuig oortref haar verwagtinge! Wat meer is, die enigmatiese ruimtewese, Maques van die planeet Proxima, word deel van haar daaglikse lewe, hy praat haar taal en boesem vertroue in.

Hy glo in haar navorsing omdat hy kan bewys wat met planete gebeur uit onkunde. Tot haar vreugde nooi hy haar om saam met hom die ruimte in te vaar. Sy beleef die uitwerking van aardverwarming op verskillende planete en besef dat die studie van die buitenste ruim soveel meer ingewikkeld is as wat sy ooit kon dink.

Dit word die ondervinding van 'n leeftyd, maar hoe gaan sy al hierdie kennis wat sy in hierdie verspotte reis deur die heelal beleef het, aan haar mense oordra en hulle oortuig dat hulle besig is om planeet Aarde te vernietig?

Parametre knihy

9.81



Osobný odber Bratislava a 12542 dalších

Copyright ©2008-26 najlacnejsie-knihy.sk Všetky práva vyhradenéSúkromieCookies


Môj účet: Prihlásiť sa
Všetky knihy sveta na jednom mieste. Navyše za skvelé ceny.

Nákupný košík ( prázdny )

Vyzdvihnutie v Zásielkovni
zadarmo nad 59,99 €.

Nachádzate sa: