Kód: 10906088
Oral in Europa (en ook hier in Suid-Afrika) lewe Christen- en Moslemgemeenskappe langs mekaar, maar in wese is hulle vreemdelinge vir mekaar. Wat verhinder Christene om hul lewens met Moslems te deel? Die kursus, Sharing Lives, ... celý popis
Nákupom získate 34 bodov
Oral in Europa (en ook hier in Suid-Afrika) lewe Christen- en Moslemgemeenskappe langs mekaar, maar in wese is hulle vreemdelinge vir mekaar. Wat verhinder Christene om hul lewens met Moslems te deel? Die kursus, Sharing Lives, is ontwikkel om Christene in Europa (en ook hier in Suid-Afrika) te help om hulle negatiewe houding van angs, vooroordeel en agterdog ten opsigte van Islam en Moslems te oorbrug en Christene aan te moedig om met 'n houding van genade te reageer en hulle lewe met Moslems te deel.
13.79 €
Osobný odber Bratislava a 2642 dalších
Copyright ©2008-24 najlacnejsie-knihy.sk Všetky práva vyhradenéSúkromieCookies
Nákupný košík ( prázdny )
Nachádzate sa: