Slotsom / Najlacnejšie knihy
Slotsom

Kód: 37257370

Slotsom

Autor Heleen Malherbe

..."niks maak eintlik meer sin as jy op die lewe se stoep sit en wag vir jou aandskemer om te daal nie"...met hierdie aangrypende woorde wat amper half wurgend my binneste vasgryp, draai ek die boek om en die koel-kalmte van die v ... celý popis

9.81

Bežne: 10.55 €

Ušetríte 0.74 €


Skladom u dodávateľa
Odosielame za 9 - 15 dní
Pridať medzi želanie

Mohlo by sa vám tiež páčiť

Darčekový poukaz: Radosť zaručená
  1. Darujte poukaz v ľubovoľnej hodnote, a my sa postaráme o zvyšok.
  2. Poukaz sa vzťahuje na všetky produkty v našej ponuke.
  3. Elektronický poukaz si vytlačíte z e-mailu a môžete ho ihneď darovať.
  4. Platnosť poukazu je 12 mesiacov od dátumu vystavenia.

Objednať darčekový poukazViac informácií

Viac informácií o knihe Slotsom

Nákupom získate 24 bodov

Anotácia knihy

..."niks maak eintlik meer sin as jy op die lewe se stoep sit en
wag vir jou aandskemer om te daal nie"...met hierdie aangrypende
woorde wat amper half wurgend my binneste vasgryp, draai ek die
boek om en die koel-kalmte van die voorblad se versteekte
boodskap fluister saggies dat hierdie beloof om 'n besonderse en
buitengewone boek te wees.
In 'n treffende voorwoord trek die skrywer jou woord vir woord
nader, nooi jou om saam met haar in haar na(g) gedagtes die lewe
te kom sien, ervaar, voel en soms opstandig te bevraagteken as
sy suksesvol daarin slaag om jou op 'n reis saam met haar te
neem waar die nag saam met haar gedagtes ronddwaal, waar vrae teen gister se vuil mure vas gegooi word, die beeld van môre na jou toe terugstaar as jy, weerlose mens, strak sonder gevoel daarin staar, as die draai van die lewe jou asemhaling word en jy opnuut jou pad tussen weggesteekte woorde kan vind...

En dan na 'n padvol gedigte waarin die skrywer haar gedagtes
deel, tref die tweede deel van die boek selfs nog harder. Dit
vertel van 'n "nou halwe mens", wat eens "volmens-kind" was, wat amper "geen-mens vrou" moes word en wees sodat sy na jare se verwronge liefde, onbeantwoorde soeke, opofferings op die lewe se gewetenlose altaar, doolhof-paaie van mishandeling en waansin, nou nakend voor self-vergiffenis haar nuwe lewenskleed aantrek en nou, al 40 jaar na daardie dag, 19 Desember 1974, wat "soos 'n tatoe in my geheue ingebrand" is, kan sy uiteindelik haar vlerke in gevinde wysheid oopspan as sy haar slotsom met die leser deel :
"Die lewe gee ons ruimte om dit te vul met gedagtes van onthou
wanneer ons vereensaamd voor die oudag staan.

Maar dit gee ook aan ons die voorreg om dit te kan dit uithaal
en herleef en daarom is daar geen lewe sonder betekenis nie.
Jou keuses wat jy maak, bepaal jou lewe of jou lot"

Die aangrypende woorde van Heleen Malherbe wat tussen die lyne van elke bladsy vasgevang is gee hoop aan soveel ander vasgevang in die lewe se soms bose kringloop van keuses.

Parametre knihy

Zaradenie knihy Knihy po anglicky Literature & literary studies Poetry Poetry by individual poets

9.81

Obľúbené z iného súdka



Osobný odber Bratislava a 12542 dalších

Copyright ©2008-26 najlacnejsie-knihy.sk Všetky práva vyhradenéSúkromieCookies


Môj účet: Prihlásiť sa
Všetky knihy sveta na jednom mieste. Navyše za skvelé ceny.

Nákupný košík ( prázdny )

Vyzdvihnutie v Zásielkovni
zadarmo nad 59,99 €.

Nachádzate sa: