Verbode Valentyn / Najlacnejšie knihy
Verbode Valentyn

Kód: 50983966

Verbode Valentyn

Autor Johan Heyns

ʼn Vrou is soos ʼn Pizza.ʼn Pizza is rond, kom in ʼn vierkantige boks en jy eet hom in driehoeke. Dit is sinneloos maar tog geniet mens die pizza al verstaan mens nie die konsep nie. En ek het regtig probeer.Vroue is netso, verskil is ... celý popis

9.81

Bežne: 10.55 €

Ušetríte 0.74 €


Skladom u dodávateľa
Odosielame za 9 - 15 dní
Pridať medzi želanie

Mohlo by sa vám tiež páčiť

Darčekový poukaz: Radosť zaručená
  1. Darujte poukaz v ľubovoľnej hodnote, a my sa postaráme o zvyšok.
  2. Poukaz sa vzťahuje na všetky produkty v našej ponuke.
  3. Elektronický poukaz si vytlačíte z e-mailu a môžete ho ihneď darovať.
  4. Platnosť poukazu je 12 mesiacov od dátumu vystavenia.

Objednať darčekový poukazViac informácií

Viac informácií o knihe Verbode Valentyn

Nákupom získate 24 bodov

Anotácia knihy

ʼn Vrou is soos ʼn Pizza.
ʼn Pizza is rond, kom in ʼn vierkantige boks en jy eet hom in driehoeke. Dit is sinneloos maar tog geniet mens die pizza al verstaan mens nie die konsep nie. En ek het regtig probeer.

Vroue is netso, verskil is hulle pas nie in ʼn vierkantige boks nie, ek weet nie eens of hulle in enige boks pas nie. Daarom het ek besluit om op te hou probeer om hulle te verstaan, en net hulle skoonheid; uniekheid te geniet.

Tog is ek steeds op soek na die volmaakte vrou, en ek "ken" vrouens ek het immers al oor die driehonderd vrouegesigte ʼn gedig geskryf- Kiekies, Vroue en Woorde 1 en 2 wat gepubliseer is. Kiekies, Vroue en Woorde 3 wat amper klaar geskryf is. Dan is daar nog die gedigte wat ek vir die Dream Girl 2022 deelnemers geskryf het.

So tyd terug het ek agtergekom my soektog is eintlik lankal verby, ek ken die volmaakte vrou en ek is gelukkig om gereeld haar volmaakte glimlag te sien, maar ongelukkig het ek besef sy is my Verbode Valentyn, want sy is soos ʼn fyn orgidiee wat mens nie mag pluk nie, maar gegun word om te bewonder.

Hierdie bundel is vir my Verbode Valentyn.

Parametre knihy

9.81

Obľúbené z iného súdka



Osobný odber Bratislava a 12542 dalších

Copyright ©2008-26 najlacnejsie-knihy.sk Všetky práva vyhradenéSúkromieCookies


Môj účet: Prihlásiť sa
Všetky knihy sveta na jednom mieste. Navyše za skvelé ceny.

Nákupný košík ( prázdny )

Vyzdvihnutie v Zásielkovni
zadarmo nad 59,99 €.

Nachádzate sa: