Die Stil Kreet / Najlacnejšie knihy
Die Stil Kreet

Kód: 51107322

Die Stil Kreet

Autor Ina Cantoni

Die verwaarloosde, bevreesde meisie vlug ylings teen die kranse op, deur die digte bos en dorings, wat haar krap en steek. Sy is vreesbevange maar terwyl sy hardloop luister sy na die geluid van moontlike agtervolgers. Haar groots ... celý popis

11.53

Bežne: 12.41 €

Ušetríte 0.88 €


Skladom u dodávateľa
Odosielame za 9 - 15 dní
Pridať medzi želanie

Mohlo by sa vám tiež páčiť

Darujte túto knihu ešte dnes
  1. Objednajte knihu a vyberte Zaslať ako darček.
  2. Obratom obdržíte darovací poukaz na knihu, ktorý môžete ihneď odovzdať obdarovanému.
  3. Knihu zašleme na adresu obdarovaného, o nič sa nestaráte.

Viac informácií

Viac informácií o knihe Die Stil Kreet

Nákupom získate 28 bodov

Anotácia knihy

Die verwaarloosde, bevreesde meisie vlug ylings teen die kranse op, deur die digte bos en dorings, wat haar krap en steek. Sy is vreesbevange maar terwyl sy hardloop luister sy na die geluid van moontlike agtervolgers. Haar grootste vrees is dat hy, die man, haar sal kom soek. Honger en dors maak haar lighoofdig en vrees dryf haar om verder teen die kranse op skuiling te vind.
Sarina is nie bewus daarvan dat sy val nie, ook nie dat iemand by haar buk nie.

Adriaan en sy suster Hilda versorg haar so goed sy kan. Is daar 'n verband tussen die meisie en Adriaan se verloofde wat spoorloos verdwyn het?

Sarina mag nie wegkom nie. Al pas Hilda haar hoe goed op, bly sy 'n gevaar vir die sindikaat van wie sy gevlug het. Hulle moet haar teen alle koste probeer opspoor. Gerugte van 'n dwelmhandelaars doen die rondte, maar dit is nie al nie. Hoekom het Sarina onder valse voorwendsels 'n onderwyspos bekom?

As Adriaan vreemde spore en beweging op sy plaas ontdek, begin die poppe dans. Watter vreemde dinge gebeur in hulle omgewing?
Die verhaal ontknoop met soveel verrassings en weereens bewys die skrywer, niks gebeur sonder 'n doel nie.
Liefde seëvier altyd.

Parametre knihy

11.53



Osobný odber Bratislava a 12742 dalších

Copyright ©2008-26 najlacnejsie-knihy.sk Všetky práva vyhradenéSúkromieCookies


Môj účet: Prihlásiť sa
Všetky knihy sveta na jednom mieste. Navyše za skvelé ceny.

Nákupný košík ( prázdny )

Vyzdvihnutie v Zásielkovni
zadarmo nad 59,99 €.

Nachádzate sa: