Kód: 07381282
Tristan Hansen is 'n man wat R15 000 per nag vra en die land se mees invloedryke en węreldwyse vroue soveel plesier gee dat hulle terugkom vir meer. Maar wanneer een van sy kliënte haar eie lewe neem, verander die plesierengel in ... celý popis
Afrikánčina
18.93 €
Bežne: 19.32 €
Ušetríte 0.40 €

Nákupom získate 46 bodov
Anotácia knihy
Tristan Hansen is 'n man wat R15 000 per nag vra en die land se mees invloedryke en węreldwyse vroue soveel plesier gee dat hulle terugkom vir meer. Maar wanneer een van sy kliënte haar eie lewe neem, verander die plesierengel in 'n doodsengel, en bely sy kliënte die een na die ander wat agter toe deure gebeur het. Maar waarom doen hy dit? Beslis nie net vir die geld nie. 'n Sielkundige, Erika Hamilton, ontmoet hom toevallig. Albei van hulle bied op beroepsvlak verligting van neurose, onvervuldheid en frustrasie - die een op akademiese wyse, die ander met lyflike plesier. Wat gebeur wanneer hulle ontmoet?
Parametre knihy
18.93 €
Afrikánčina
Osobný odber Bratislava a 12593 dalších
Copyright ©2008-26 najlacnejsie-knihy.sk Všetky práva vyhradenéSúkromieCookies
24 miliónov titulov
Vrátenie do mesiaca
02/210 210 99 (8-15.30h)Nákupný košík ( prázdny )
Nachádzate sa: