Kód: 07381246
Karoliena Kapp is 'n alleenkind. Haar pa is vroeg-vroeg deur 'n weerligstraal doodgeslaan en sy het die bos aanvaar as haar oermoeder. Sy is mooi en word gou raakgesien deur Johannes, 'n boswerkerskind wat hom uit die wurggreep va ... celý popis
Afrikánčina
17.90 €
Bežne: 18.31 €
Ušetríte 0.42 €

Nákupom získate 43 bodov
Anotácia knihy
Karoliena Kapp is 'n alleenkind. Haar pa is vroeg-vroeg deur 'n weerligstraal doodgeslaan en sy het die bos aanvaar as haar oermoeder. Sy is mooi en word gou raakgesien deur Johannes, 'n boswerkerskind wat hom uit die wurggreep van armoede losgewikkel het. Nog voordat sy twintig is, word sy met hom afgetrou en moet sy haar plek as dorpsvrou volstaan. Maar Karoliena gebruik die eerste kans om weg te loop. Die dag ná die troue weet sy: Sy het verkeerd gekies. Sy het van die bos af weggevlug en haar vryheid verruil vir 'n kou. Nou is sy bang, en sy vat die pad terug. Terwyl die pietjiekanarie sonder ophou roep: Wie's-jy, wie's-jy.
Parametre knihy
17.90 €
Afrikánčina
Osobný odber Bratislava a 12744 dalších
Copyright ©2008-26 najlacnejsie-knihy.sk Všetky práva vyhradenéSúkromieCookies
24 miliónov titulov
Vrátenie do mesiaca
02/210 210 99 (8-15.30h)Nákupný košík ( prázdny )
Nachádzate sa: